Update your news
admin June 13th, 2008
It is our great pleasure to inform Potchefstroomers that with immediate effect you will be able to place any interesting news on the N12 Treasure Route news log.
admin June 13th, 2008
It is our great pleasure to inform Potchefstroomers that with immediate effect you will be able to place any interesting news on the N12 Treasure Route news log.
admin January 13th, 2012
Dinsdagmiddag se kort, maar hewige haelstorm het glad nie paramedici se vinnige optrede en professionele diens gestuit nie.
’n Motorfietsryer wat ‘n weermagsoldaat is, het met sy motorfiets teen die bestuurderskant van ’n bakkie vasgery wat glo uit ’n oprit in Jeugdstraat wou ry. Die motorfiets het onder die bakkie ingeskuif.
Paramedici het gesukkel om by die pasiënt uit te kom omdat hulle nie die bakkie kon skuif weens onvoorsienbare beserings van die man nie.
admin January 13th, 2012
DIe ongelukstoneel op 19 Desember 2011 waar JP van Graaff tragies tot die einde van sy lewe gekom het. “Toe my broer die grond tref, was ek by hom. Maar hy het nie asemgehaal nie. Terwyl ek ER24 bel, stop daar ’n vrou in ’n ambulans by ons. Sy het baie gehelp tot die paramedici op die toneel gekom het,” sê Jaco van Graaff.
Sy tweelingboer, JP van Graaff (26) van Potchefstroom, is op 19 Desember op die hoek van Govan Mbekirylaan en Chris Hanistraat oorlede nadat sy motorfiets teen ’n Nissan Sentra gebots het. Jaco was ’n ent agter hom ook op ’n motorfiets toe die ongeluk gebeur het.
admin January 13th, 2012
NO CHAOS FOR REGISTRATION AT PUK CAMPUS
It is that time of the year for new students to flock to different university institutions after they’ve received their matric results. But here at the North West University’s PUK campus everything is running smoothly and it is business as usual.
According to it’s spokesperson, Mr Louis Jacobs, registrations for first year students closed last year between August and September and the university system only work on preliminary admissions and set certain targets for applications. He added that the university do accept late applications, but on exception.
admin January 13th, 2012
A KIDNEY FOR CHRISTMAS
Christmas took on a whole new meaning for the Muller family after Marinda gave her brother, Ignatius, one of her kidneys as a gift.“There was a stirring in my heart and I knew immediately that I was going to give my brother one of my kidneys.”
The attractive 23-year-old final year medical student gave Ignatius Muller (20) the gift of life for Christmas after he was diagnosed with end stage chronic renal failure in September last year.
admin January 13th, 2012
Potchefstroom Gimnasium: Hoewel die skool nie ‘n 100% slaagsyfer met hul 191 leerlinge kon behaal wat verlede jaar die matriekeindeksamen voltooi het nie, het Potchefstroom Gimnasium (99,47% slaagsyfer) wel sewe leerlinge onder die top-20 kandidate in Noordwes opgelewer.
Die skool spog met die meeste vakonderskeidings (*375) in Noordwes en is tweede in die provinsie onder die skole wat die meeste kandidate gelewer het met universiteitstoelating (92,06%). Sewe leerlinge is onder die top-20 leerlinge in Noordwes.
admin January 13th, 2012
EKS-POLISIEMAN VERKRAG GLO MEISIE
“Sulke mans se gedagtes neem bloot heeltemal oor en hulle besef nie dit wat hulle doen is verkeerd nie.”
Dis die woorde van ’n senior polisielid na aanleiding van ’n beweerde verkragtingsvoorval wat verlede week by die Bailie Kriek wonings in Potchefstroom plaasgevind het.
“Toe ek hoor my dogter is verkrag, was ek in absolute skok,” sê die pa van die verkragtingslagoffer. “Ek het die ou al eenkeer gesien en hy het nie sleg gelyk nie. Hy was oraait behalwe vir sy tattoo op sy regterarm.”
admin January 13th, 2012
2011-MATRIEKS STEL NIE TELEUR NIE
Twee skole van Potchefstroom het verlede jaar voortgebou op die prestasie om jaar na jaar ‘n 100% slaagsyfer te handhaaf.
Hoërskool Ferdinand Postma en Potchefstroom High School for Girls het onderskeidelik die 12de en sesde agtereenvolgende jaar dié prestasie behaal. Ventersdorp Hoërskool het ook verlede jaar ‘n 100% slaagsyfer behaal.
admin January 13th, 2012
WHEN EMERGENCY STAFF LET YOU DOWN
When you are desperate for someone to help your highly allergic baby you need to be sure that you are in the best possible hands and that you are treated with integrity and dignity.
Marcelle Olivier is furious about the alleged unprofessional manner in which she was treated by an emergency unit team last month.
“It makes me livid. These are the very people you need in an emergency,” she says.
admin January 13th, 2012
Kyk jy terug, speel die tonele soos ’n fliek voor jou af. Terwyl sommiges die laaste doodsnikke van 2011 inneem, werk ander reeds kliphard aan hulle volgende Nuwejaarsvoorneme.
Vanjaar was taai vir Potchefstromers. Rooftogte, huisinbrake en diefstal het ons dorp byna geknak en inwoners moedeloos gehad. Natuurrampe het ons getref. Trauma. Hartseer. Maar ook geluk.