admin

1 4 5 6 7 8 39

POTCHEFSTROOM HERALD

WEERLOOS TEEN AANVALLERS

“Asseblief, moet net nie aan ons kind vat nie.”
 Haar pleit om haar gestremde kind te beskerm, was die enigste weerstand wat sy kon bied. Die volgende uur was hel.

POTCHEFSTROOM HERALD

MAN (42) DIES AFTER WAITING FOUR HOURS FOR AMBULAN

On 5 May a 42-year-old man, Oupa Stona, died in Extension 7 after waiting four hours for the EMRS (Emergency Medical Rescue Services). An eye witness, Ms Nnuku Senokwanyana, said that she made several calls on her cellphone to the EMRS at about 17:30 and the EMRS only showed up at 21:00.

POTCHEFSTROOM HERALD

PATIENT LEFT TO SUFFER FOR EIGHT YEARS WITH DISEASE

Ms Diana Moremogolo (54), showing her affected legs after eight years of pain and suffering.

A patient of Potchefstroom has been battling with an illness commonly known as ‘elephantiasis’ for eight years. She has been visiting Potchefstroom hospital but has been given the wrong treatment.

Instead of treating the specific disease, the hospital allegedly only paid attention to her hypertension which Ms Diana Moremogolo is also suffering from.

‘While I have been struggling for eight years with this disease, I have only been given pain killers at the hospital,” she said.

POTCHEFSTROOM HERALD

PLAASLIKE DAMME WORD LEEGGENET

Volgens ’n damopsigter is die beskerming van visse in die omgewing vir die owerheid soos water van ’n eend se rug af.

“Ons kry net geen ondersteuning nie,” sê mnr. Johnny Gamba, opsigter by die Klipdriftdam. Voorverlede Donderdagaand het hulle vyf visstropers probeer vastrek wat met nette visvang.

Vier van die verdagtes het weggekom, maar die bestuurder van die voertuig is met nette en kanoe vasgetrek. “Maar daar kon niks aan hom gedoen word nie en hy is slegs aan betreding op privaat eiendom aangekla.”

Hy het in die Fochville landdroshof verskyn en is op R300 borg vrygelaat.

POTCHEFSTROOM HERALD

GASBOTTEL VAT VLAM

’n Huisgesin van Bailliepark kon Maandagaand al hulle besittings verloor het as dit nie was vir die flinke optrede van die brandweer nie.

Die voorval het plaasgevind toe hul gasbraaier se gasbottel vlamgevat het.

Danksy die flinke optrede van die Potchefstroomse brandweer is dit egter geblus voordat dit handuit kon ruk. “My twee dogtertjies was baie paniekerig. Die enetjie was net heeltyd bekommerd oor die budgie en die hond,” sê hulle ma. Niemand is in die voorval beseer nie en die huisgesin het ook geen skade nie. “My man sê daar is niks wat ’n bietjie verf nie kan regmaak nie.”

1 4 5 6 7 8 39