Potch Herald
admin March 19th, 2010
Runway construction finally takes off
The moment that Potchefstroom has been waiting for with bated breath
finally arrived at midday on Tuesday. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1
Baba se onthoofde lyk skok
Die onthoofde lykie van ’n babaseuntjie het Maandag, 15 Maart skokgolwe
deur die Mama-Shé vullisherwinningsfabriek gestuur na dit vanaf
’n vervoerband voor ’n werknemer geval het. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11
“Skiet die boere,” op kampus gesê
Die VF Plus-jeug het Woensdag ‘n klag van haatspraak by die
Potchefstroom polisiestasie teen SASCO se voorsitter op die Puk-kampus,
mnr. Shimone Ramathosa, ingedien. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2
Boer met haelgeweer geskiet
‘n Boer is Saterdagnag in sy rug gewond toe ‘n onbekende aanvaller
vermoedelik met ‘n haelgeweer op hom geskiet het. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30
Inwoner loop deur onder vuiste
‘n Inwoner van Potchefstroom is verlede Dinsdag erg deur drie mans in
Orkney geslaan en geskop. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4
Moordenaar en winkeldiewe kry dieselfde vonnis
‘n Moordenaar en twee winkeldiewe is onlangs dieselfde vonnisse
opgelê. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5
Swak beligting rede vir ongeluk
Die tekort aan straatligte in Chris Hanilaan het vermoedelik bygedra
tot ‘n ongeluk verlede Saterdag om 20:00 in dié straat. Lees
meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8
Mooibank se petisie
Inwoners en eienaars van ondernemings van die Mooibankhoewes is
briesend omdat ‘n onwikkelaar glo beplan om ‘n
laekoste-behuisingsprojek binnekort daar van stapel te stuur. Lees
meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90
Ek het altyd met my hart gespeel
“Ek dink mens kan dit white line fever noem - as ek oor die grenstou
trap raak ek ’n bietjie mal.” Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9
Luiperds moet matador speel in Bulkraal
Minder geleenthede gaan beteken dat elke kans om punte aan te teken
sóveel meer kosbaar gaan wees. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10