Klerksdorp

Klerksdorp news

POTCHEFSTROOM HERALD

N12 ROAD OF DANGER
The only work that has so far been done is the filling up of the sides of the road with gravel.Sections of the N12 highway are currently in such a bad state that it poses a danger to road users.

POTCHEFSTROOM HERALD

Troetel seekoei byt sy baas dood
Hy het hom vertroetel, hom grootgemaak en op sy rug gery.
Maar nou het die seekoei teen hom gedraai…

Borgaansoek geweier ondanks nuwe feite
Die ma en sussie van die twee beskuldigdes wat tereg staan op Pietz Bezuidenhout se moord het…

Somalis vs Pakistanis in Ikageng
Police were called in to restore the peace between foreign nationals in Promosa’s Extension 3…

Ma kry 15 jaar vir bedrog
’n Ma van twee minderjarige kinders is verlede Donderdag in die landdroshof van Potchefstroom…

Witrand Hospital responds
The Herald carried an article in last week’s issue about a patient from Witrand Hospital who…
Related Articles: Drie weke dood voor familie dit weet

Roofdiere vir die sports afgemaai
Dit is al ’n geruime tyd dat boere probleme het met mense wat met honde jag en dit het…

“Raakgesteek terwyl sy ‘tjommie’ ’n witman steek”
“Hy het in ’n verklaring gesê dat een van sy ‘tjommies’ hom raakgesteek het terwyl hy ’n wit man…
Related Articles: Vermeende moordenaars vas

Jare se bymekaarmaak in puin gelê
’n Bejaarde egpaar sowat 10 kilometer buite Potchefstroom se lewe is Dinsdag summier tot…

Cansa receives syringe driver morphine pump
A prominent equestrian member, administrator, equine instructor, and an advanced dressage…

POSSIBLE FRAUD ATTEMPT – “Steven Hlomo”

This morning I received a phonecall from a Mr Steven Hlomo – he is apparently a representative from Telkom. According to him, Telkom owes me a refund due to an error on my Telkom Account. He, therefore, requested my banking details.

I requested a landline telephone number to call him back, to which he provided “011 643 1000”. 

There is no answer at this number. I will be reporting this incident to Telkom today (11th October 2011) to let them know. Please be aware and vigilent to this possible fraudulent situation.

 Other linked names: “Rodney Msimango”

Other Linked Tel No: “071 799 7815”

MTN Ride Crater Cruise

On the 8-9 Oktober 2011 in Parys
Distains: 106km, 56km, 28km, 17km and for the kids Petit Cruise

Op reis met my Koning

Op reis met my Koning is ‘n wonderlike Gospel Konsert wat op
31 Julie om 19:00 by Carnival City se Big Top plaasvind.

Skakel gerus vir Charl Senekal van Lefra Produksies by 011 815 3000
vir meer inligting.