N12 Treasure Route North West NEWS


Archive for September, 2009

DJ Kent will spin vinyls at Go A Iwa bash

admin September 29th, 2009

Ikageng stadium will never be the same again as some of the hottest
DJ’s will be spinning the vinyls on 2 October. Aardklop arts festival
will be hosting the sixth annual Go A Iwa bash previously known as
Maboko bash. This electrifying bash will keep partygoers busy untill
the early morning with DJ’s like Kent, C-Live, Vetkoek vs Mahoota and
AK 47. These cats will bring the house down with tunes and good time
music. Entrance is R30 and gates open at 18:00. Tickets are available
at Compticket or at the gate.

Feel good at Medumo Jazz Fountain

admin September 29th, 2009

Potchefstroom! The city that rocks will once again host
the annual Medumo Jazz Fountain! It’s summer and time for
good music and good vibes and the place to be is at the Vodacom
Fanie du Toit stadium on 4 October at 12:00. The twelve national
arts festival feutures SA’s A-class acts like Lira, HHP, Norman
Chauke, Selaelo Selota, Paul Hammer, Sam Mtukuzi, Turn around,
Tidal Waves and Potchefstroom Jazz Giants. Hurry up and get your
tickets at Computicket for a mere R80. There will be no shortage
of food and beverages. Wala-Wasala!

Win a book from Van Schaik Bookstore

admin September 29th, 2009

One lucky reader can win Carmen Niehaus’s latest recipe book -
you Let’s cook 5. Phone Beronice Friday between 10:00 and 10:30
to stand a chance to win this fabulous recipe book. Visit van Schaiks in
Cachet Park on the Bult and see what they have in store or phone them on
(018) 294 8875.

Kennisgewing

admin September 29th, 2009

Die telefoonnommer van Witrand-hospitaal het verander.
Die nuwe nommer is (018) 294 9100

Gebede vir die N12

admin September 29th, 2009

Druk verkeer word vir Aardklop voorspel op die N12. Op
Dinsdag 29 September word daar langs die N12 gebid vir die
Aardklop verkeer. Die gebedsaksie vind om 17:30 plaas langs
N12 Motors. Daar sal ook op Sondag 4 Oktober om 15:30 op
dieselfde plek ‘n gebedsaksie wees. Almal wat wil saambid
vir die veilige bewaring van alle padgebruikers is welkom.

Potch Onderwysstudente beplan reunie

admin September 29th, 2009

Die fakulteit opvoedingswetenskappe van die Potchefstroomkampus
van die Noordwes-Universiteit is vanjaar negentig jaar oud en hou
‘n reunie vir oudstudente. Dit sluit alle voormalige studente van die
destydse Potchefstroom Onderwyskollege (POK) in. Die reunie word vir
17 Oktober beplan. Alle oudstudente wat sedert 1919 aan die kollege,
sowel as die fakulteit in Potchefstroom studeer het, kan van hulle laat
hoor. Skakel Leona Cain by (018) 299 2764 of stuur ‘n faks na (018) 299 2767.

Fondsinsameling vir Simons-oord

admin September 22nd, 2009

Simons-oord hou op 24 September ‘n fondsinsamelings-projek ten bate van die
versorging van gestremde en nie-selfversorgende kinders in Potchefstroom.
Die fondsinsamelingsaksie gaan met ‘n glansgeleentheid by die Potch-damrestaurant
gehou word, met die gaskunstenaar Letoi, ‘n 2006 Supersterre finalis, wat gaan optree.
Simons-oord is ‘n geloofsprojek wat ontstaan het uit die behoefte aan versorging van
gestremde en nie selfversorgende persone in Potchefstroom, en is ‘n Private Instansie
wat nie van Staathulp afhanklik is nie. Die huis word sedert 1 Junie 2006 bedryf. Die
oord bied volledige verblyf, etes en wasgoed aan inwoners asook 24uur toesig. Daar is
tans ses permanente inwoners en twee dagsorg persone. Die huis word bestuur deur ‘n
huismoeder, twee dagversorgers en ‘n nagversorger. ‘n Gekwalifiseerde Suster is ook
byderhand indien haar hulp benodig word. Simons-oord doen ‘n beroep op die publiek
rakende enige persone wat hulle kan help met aktiwiteite vir die inwoners asook enige
instansie wat hulle kan help met fondsinsameling. Vir enige navrae kontak Hendrika
Viljoen by: (018) 293 3088 of 079 877 4001.

Wenner Van Unisa-Klavierkompetisie vir Rektorkonsert

admin September 22nd, 2009

Ben Schoeman het in 2008 die eerste Suid Afrikaner geword om die Unisa Internasionale Klavierkompetisie
in Pretoria te wen. Hy het ook al die ander Nasionale Musiekpryse verower waarvoor hy kon inskryf,
onder andere die SAMRO Oorsese Beurs, Unisa se Musiekbeurse en die Unisa Nasionale Klavierkompetisie.
Die afgelope jare het hy ook verskeie solo- en kamermusiekuitvoerings gegee in Suid-Afrika, Europa en
Kanada.

Hy studeer tans in Italie onder Michel Dalberto, Boris Petrushansky en Louis Lortie.

vir die jaarlikse Rekorskonsert op Dinsdag 13 Oktober 2009 om 19:30 in die Konservatoriumsaal, sal Ben Schoeman
‘n gewigtige program aanbied met Beethoven se Klaviersonate Nr. 7, Rachmaninoff se “Variasies
op ‘n tema van Corelli”, en die majestueuse Klaviersonate van Frans Liszt in die tweede helfde. Die konsert word
ondersteun duer die Rekotr van die NWU se potchefstroomkampus, prof. Annette Combrink.

Kaartjies vir die konsert is beskikbaar gedurende kantoorure by die Konservatorium, tel. (018) 299 1692, of vanaf
‘n halfuur voor die konsert.

Potchefstroom Herald

admin September 18th, 2009

Geweld teen vroue in Potch skok
Verskeie verkragtings het die afgelope tyd in Potchefstroom en omgewing plaasgevind.     Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1

Huis glo broeiplek vir misdaad
Die polisie het Woensdag toegeslaan op ’n huis wat vermoedelik aan verskeie misdade verbind kan word.     Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11

Groot bedrae geld verdwyn uit ABSA rekeninge
Groot bedrae geld verdwyn uit ABSA-rekeninghouers se rekeninge en tjekbedrog het vir ‘n Potchefstromer realiteit geword    Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2

Numerous problems with weighbridge
The Democratic Alliance is investigating numerous problems with the Potchefstroom weighbridge on the N12.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4

Dief kruip deur opening en steel juwele
‘n Dief het Saterdag toegang tot ‘n huis verkry deur die honde-opening in die veiligheidshek..    Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4

Prozesky sanctuary scorched
On Wednesday, September 9, the Prozesky bird sanctuary went up in flames.       Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5

Yolanda - ‘n stem vir radio
Kletskous, dis Yolanda Maartens. En ‘n goeie een ook. Yolanda is pas aangewys as die wenner van OFM se ‘On Air 2009’-kompetisie, en dit wen jy nie as jy nie die “gift of the gab” het nie.    Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9

Yolanda - ‘n stem vir radio
Kletskous, dis Yolanda Maartens. En ‘n goeie een ook. Yolanda is pas aangewys as die wenner van OFM se ‘On Air 2009’-kompetisie, en dit wen jy nie as jy nie die “gift of the gab” het nie.    Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8

Kampioene 44 - 26!
Alberton - Die NWU-Puk Rugbyinstituut dra weer die Goue Leeus se Pirates Groot Uitdaagkroon na hulle UJ Saterdag in die eindstryd met 44-26 kafgedraf het.        Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90

Proteas gereed vir Windies
Die Proteas neem Vrydag 18 September in Potchefstroom nog ‘n tree in hul wedloop om die Internasionale Krieketraad se kampioenskapstrofee wanneer hulle Wes-Indië op Senwespark die stryd aansê.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9

Naels uit vir WP
Coca-Cola Park het Vrydagaand twee karnivore in Johannesburg gehuisves, maar waar die Luiperds die afgelope twee weke ondersteuners se liefdegawes met sprankelrugby terugbetaal het, kon die koopwaarde van Alleman se sikspense nie die resessie ontwyk nie. En dit tel vir beide spanne.     Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10

Aardklop Klassieke Musiek-produksies

admin September 17th, 2009

Klassieke Musiek - Aardklop 2009

Blondes, Tchaikovsky & Queen
Met Elna van der Merwe, Zorada Temmingh (twee Klaviere) en
Hugo Radyn (tromme).
Konservatorium - 60min - R85. 1 Okt. - 20:30, 2 Okt. - 12:30

Canciones en Espanolas
Met Zanne Stapelberg (sopraan en regie) en James Grace
(klassieke kitaar).
Konservatorium - 70min. - R85. 3 Okt.- 10:00

Discorsi in Musica
With Antionette Lohmann (violin), Annette Wehnert (violin and viola),
Carin van Heerden (oboe), Hans Huyssteen (cello), Gerhard Benade
(bassoon), John Reid Coulter (Harpiscord).
Conservatorie - 60min. 30 Sept. - 13:30

ll Caro Sassone
Kobie va Rensburg (Tenor), Lawrence Zazzo (countertenor), Wolfgang
Katschner (conductor) , the Fons Partita Baroque Ensemble and students
of the International Singing Symposium.
Sanlam Aiditorium - 120min. - R110. 3 Oct. - 17:00

Karnaval van die diere
Philip de Vos en Marth Munro (vertellers), Piet Koornhof (viool), Esmie
Koornhof (viool), Bernarda Swart (klavier), Waldo Wyer (klavier), Human
Coetzee (tjello), Elmarie van der Vyver (altviool), Dirkie Nell (glockenspiel),
Belinda Latsky-Campbell (klarinet), George Fazakas (fluit) en Jetty van
Rensburg (xilofoon).
Konservatorium - 70min. - R60. 3 Okt. - 12:30

Lag met ‘n traan - Kamermusiek van Sjostakowitsj
Met die Musaion-trio - Malcolm Nay (klavier), Zanta Hofmeyer (viool) en
Heleen du Plessis (tjello). En gaskunstenaars Jacques Fourie (viool), Elmarie
van der Vyver (altviool).
Konservatorium - 80min. - R85.00 1 Okt. - 18:00

Lasciatemi morire
With ensemble singers of the International Singing Symposium lead by world-
renowned conductors Wolfgang Katschner (Germany) and Hans Huyssen (SA).

Next »