Potchefstroom Herald
admin November 27th, 2009
Arrive Alive skop af
Die inligtingsessie, bekendstelling en optog van die feesseisoen se Arive Alive-veldtog het Donderdag in Potchefstroom afgeskop. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1
Vuiste klap in familietwis
‘n Familietwis het glo tot die aanranding en naamskending van ‘n inwoner van Potchefstroom gelei. Lees meer..
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11
Verkrag in Trimpark
Nog ‘n hawelose, ‘n 14-jarige seun wat ook in die trimpark langs die Mooirivier woon, is ‘n slagoffer van misdaad. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2
Investor claims against B3
A prominent businessman could not appear in the civil court on Tuesday because he had allegedly suffered a mild heart attack. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30
Stadsraadvoertuie onpadwaardig
Sestien voertuie wat aan die stadsraad behoort is getoets vir padwaardigheid, waarvan drie as onpadwaardig geklassifiseer is. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4
Spotlight on N12
The slump in civil road works post 2010 is the perfect time to put the N12 on the map. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5
Drie motors in botsing in Paryslaan
Drie voertuie was verlede Donderdag in Paryslaan in ‘n ongeluk betrokke. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8
Spanish to inspect facilities
A delegation from the Spanish Soccer Federation will visit the university and the city council on Monday 30 November and Tuesday 1 December. Lees meer… http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90
Luiperds verloor staatmaker
Die Luiperds het een van sy groot seuns, die uithalerflank André Swanepoel, weens ‘n besering, wat die einde van sy loopbaan beteken, verloor. “Swannies’ het nie net die Luiperds vir ses jaar verteenwoordig nie, maar ook die Mielieboere menigte kere aangevoer. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9
Atletiek-raad ontbind
Atletiek Sentraal Noordwes (ASN) het verlede week ‘n spesiale algemene jaarvergadering in Potchefstroom gehou waar daar eenparig ‘n mosie van wantroue in die geskorste president van Atletiek SA, Leonard Cheuene en sy bestuur, asook in die ASN president Adam Motlagale en sy ASN-raad aanvaar is. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10