Potchefstroom Herald
admin February 26th, 2010
Jong man sterf kort voor hy graad sou kry
‘n Nuwe lewe het vir ‘n 22-jarige oud-Pukstudent gewink, maar verlede Saterdag is sy lewe deur ‘n ongeluk in Johannesburg kortgeknip. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1
Convention centre planned for banquet halls site
A state of the art convention centre and hotel complex is being considered on the site of the Madiba Banquet Halls along the N12. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11
Haarkapper gevonnis vir onsedelike aanranding
‘n Haarkapper van Potchefstroom is skuldig bevind aan die onsedelike aanranding op ‘n minderjarige seun (14). Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2
Klant slaan werker glo met pampoen dat bloed stroom
Die polisie ondersoek ‘n klag van aanranding teen ‘n 38-jarige man nadat hy glo verlede Sondag ‘n vrou met ‘n pampoen oor die kop geslaan het.. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30
Selborne hall, wat ‘n skande
Dit is hartverskeurend om te sien hoe ‘n eeu-oue gebou verniel word. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4
Puk kunste vier dertig jaar
Puk Kunste bied later vanjaar vier uitsonderlike konserte aan om sy dertigste bestaansjaar te vier. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5
Puk struikel teen UJ
Dis weliswaar ’n ongewenste posisie waarin die NWU-Pukke hulself bevind na die Universiteit van Johannesburg (UJ) hulle Maandagaand 23-22 op die Fanie geklop het, maar twee oorwinnings na vier wedstryde beteken nog geensins dat die studente se aanslag op die Varsitybeker verby is nie. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8
Chaka: ons soek ‘n plek in die finaal
Wanneer die Platinum Luiperds Saterdag in die Goudstad teen die Jong Leeus in hul eerste Vodacombeker-wedstryd uitdraf kan hul breier, Chaka Willemse, van een ding seker wees: dis ‘n voorbereide span dié. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90
Lions roar into playoffs
The bizhub Highveld Lions secured a two-run win against the Chevrolet Diamond Eagles in Bloemfontein on Sunday to book a place in the semi-finals of the Standard Bank Pro20 series. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9
Interhoër - hier kom weer ‘n ding
Na 19 jaar se interhoëratletiekbyeenkomste blyk die vraag in Potch dieselfde te wees: kan Gimmies gestuit word? Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10