Potchefstroom Herald
admin June 25th, 2010
Potchefstroom Noordwes se top-dorp
Potchefstroom het Hartbeespoort en Sannieshof in die stof laat byt in die Noordwes met Kwêla en Rapport se kompetisie om die “lekkerste, mooiste en hartlikste” dorp in die land te soek. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1
Kafee-moordenaars kry lewenslank
Dit is byna drie jaar later, maar die leemte is nog daar, vertel mnr. Manuel (Manny) Franca oor die ontydige dood van sy seun, Daniël (Danny). Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11
Reddingspoging in ysige water
Plaaslike nooddienswerkers het verlede Donderdag die ysige water van die Mooirivier trotseer om ‘n man se lewe te red. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2
Polisieman in boeie vir dronkbestuur
‘n Polisiekaptein is verlede Vrydag in hegtenis geneem nadat hy vermoedelik onder die invloed van drank bestuur het. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30
Verskeie ongelukke in omgewing
Drie mense is Sondagmiddag dood in ‘n gru-ongeluk op die N12, tussen Potchefstroom en Klerksdorp. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4
Heldedaad red kleuters
Twee kleuters, albei jonger as vyf, at tussen ‘n advertensiebord en ‘n muur op die eerste verdieping van ‘n gebou in James Morokastraat vasgekeer was, is deur die dapper optrede van twee mans gered. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5
Ag sies, man
Tlokwe City Council’s infrastructure department has made an earnest appeal to residents not to abuse Potchefstroom’s sewer system. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8
Four million for traffic vehicles
History was made in Tlokwe City Council when the traffic department used its own revenue to fund their own motor vehicles. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90
Spanjaarde weer op wenpad
Spanje het Maandagaand in Johannesburg vir hul skoknederlaag teen Switserland vergoed deur die melkkoei van sy groep, Honduras, 2-0 te klop. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9
Bittersoet vir Bafana
Dis mos hoe ’n wen voel. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10