JUANITA DU PLESSIS BY RENOSTERFONTEIN PLAAS 25 MEI 2013

Juanita du Plessis tree op die 25 Mei 2013 op die plaas Renosterfontein 12 Km buite Fochville om fondse in te samel vir die Kinder kerkkampe wat op Renosterfontein gehou word.

Die persone wat die kerkkampe op hul eie plaas doen saam met Willie en die wenspan vra geen fooie om die kinder op die eerste naweek van elke vakansie (behalwe in die winter) te huisves en meer van die Here te leer nie.

Kaartjies beloop R80 vir volwassenis en R40 kinders onder 12.

Ons is nog besig om borge te soek vir eet en drink goed wat ook met die aand verkoop kan word.

ASB. As daar enige belangstellendes is kan u my gerus skakel Elize 082 300 2235 of dit is om kaartjies te koop of dalk iets te borg sal dit baie waardeer word.