KLERKSDORP RECORD 22/05/2014

OUMA STERF, OUPA IN HOF
Stilfontein is geskok en bure skud hul koppe in ongeloof nadat ’n bejaarde man na bewering sy sieklike vrou in hul huurhuis vermoor het.

OUMA (86) VERNIEL NA AANVAL

Kitty Bosman se oog is blou en vryf oor haar seer arm terwyl sy vertel van die booswig wat haar in haar huis oorval het en met haar televisie vort is.

MAN DOK DUISENDE OP VIR SLEUTELS
Klerksdorp – ’n Motorhandelaar het ’n baie spanningsvolle week agter die rug nadat sowat 40 motorsleutels in ’n banksak uit sy motor gesteel is.

GEEN SKADE NA NOUE ONTKOMING
Stilfontein – Klein Monique Theron (1) se ogies mis niks waar sy op haar ma se skoot sit

VOTERS MAKE THEIR VOICES HEARD
Support for the ANC on provincial level in the Matlosana Municipal Area has dwindled since the 2009 national and provincial election with the DA experiencing growth and everyone taking notice of the new kid on the political block dressed in his brigh red beret.