HERALD POTCHEFSTROOM 15/09/2014

‘n Paar jaar gelede het die universiteit die sakegemeenskap ingelig dat die PUK nie verder kan uitbrei nie omdat daar nie genoeg lesinglokale is nie.

‘n Navorsingsgenoot en vorige dekaan van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe het pas haar eredoktorsgraad van ‘n universiteit in Finland ontvang.

From classy bling to crazy bling and stickers on everyone’s chest, Working on Fire showed their support for the disabled on Casual Day.

Potchefstroom welcomed spring in style with young and old having a good time and spending it with their loved ones at the Annual Habitat Lentefees at Trimpark on 5-6 September. Despite the hot weather, people arrived in their numbers. 

Die ouers van ‘n tweejarige seuntjie is beseer toe die voertuig waarin hulle gery het, op 7 September omstreeks 19:10 op die N12 met ‘n trok gebots het.