KLERKSDORP RECORD

DONKER DAE VIR MYNBOU

Vakbonde se loon-onderhandelings met
die Kamer van Mynwese het ’n dooie
punt bereik en die mynstaking sou teen druktyd afskop.
Volgens Manie Lourens van Solidariteit het Num alle vakbonde ingelig dat hulle beplan het om om 17:30 op Dinsdag 3 September te begin staak. Dit is die begin van die aandskof op die myne.
Klerksdorp is Num-wêreld en Mandoda Sambatha, streekskoördineerder van Num, het aan Klerksdorp Rekord bevestig dat
15 000 van sy lede sou begin staak. Nasionaal sou 80 000 Num-lede, oftewel twee derdes van die land se goudwerkers, staak.
Volgens Lourens het Solidariteit besluit om nie te staak nie en het Uasa die aanbod van die Kamer van Mynwese aanvaar.
Amcu het glo nog teen druktyd onderhandel, maar die vermoede bestaan dat hy by die staking sal aansluit.
Volgens Lourens is so ’n staking verwoestend vir die bedryf waar tot R350 m per dag aan produksie verlore kan gaan.
“Daar is net vier skagte in die omgewing, drie by AngloGold Ashanti en een by Village Reef. Eens op ’n tyd was hier 22 skagte in die omgewing.
“Met die myne wat dreig om stakers uit te sluit en skagte te sluit gedurende die staking en stakers sonder betaling laat, kan skagte dalk vir altyd sluit,” sê hy.

EBOLA: NO REASON TO PANIC

Klerksdorp – “There are no cases of Ebola in the country and the country is ready to deal with the disease.”

LAWYERS GRILL WIFE OVER BLOODY JACKET

by Mohanoe KhibaA large number of armed police were present at the long awaited start of the murder trial at the Circuit Court in Stilfontein this week.

TWO DIE AT N12 ROAD WORKS

Klerksdorp – The police are investigating a case of culpable homicide after two persons died on the N12 at the road works opposite Matlosana Mall.

VERKEER WORD BEHEER OP N12

Klerksdorp – Daar is hoop vir pendelaars wat daagliks die N12 aan die noordekant van Klerksdorp gebruik.

MURDER TRIAL POSTPONED AGAIN

by Mohanoe KhibaThe much-awaited trial for the murdered Oubuti Chika started earlier this week, just to be postponed again.

DOGTER STERF TOE HUIS AFBRAND

deur Tanya Havenga’n Vrou is dood en haar ma in die hospitaal nadat hul huis in die vroeë oggendure aan die brand geraak het.