Pragmusiek by Dienssentrum

Studente van die Konservatorium besoek die Dienssentrum vir Bejaardes op Dinsdag, 18 Augustus. Belangstellendes word genooi om die geesvervulde oggend saam met vriende te geniet.