Lugshou beloof hope opwinding

Volgende naweek is daar hope pret in Klerksdorp –
hoog in die lug asook plat op die aarde. Die Klerksdorp
Pilot’s Association (KPA) en Matlosana Stadsraad se lugskou
vind op Saterdag 26 Junie by die PC Pelser-lughawe buite die
stad plaas. Dis die perfekte manier om die hele gesin tydens
die labg vakansie besig te hou.