N12 Treasure Route North West NEWS


HTS hou Gholfdag

admin July 15th, 2010

HTS Potchefstroom hou Vrydag 23 Julie hul jaarlikse
HTS Xerox gholfdag by die buiteklub. Die dag het al
‘n gewoonte daarvan gemaak om ‘n reuse sukses te
wees met groot vleispryse op die spel sowel as twee
rekenaardrukkers wat huis soek.
Amerikaanse beterbal-reels word toegepas, menende
daar word gespeel vanaf die bal wat die verste geslaan
is. Belangstellendes kan (018) 297 7875 skakel.

Trackback URI | Comments RSS

Leave a Reply