Op reis met my Koning

Op reis met my Koning is ‘n wonderlike Gospel Konsert wat op
31 Julie om 19:00 by Carnival City se Big Top plaasvind.

Skakel gerus vir Charl Senekal van Lefra Produksies by 011 815 3000
vir meer inligting.