Potchefstroom Herald

Noue ontkoming
‘n Potchefstroomse vrou se vinnige reaksie het ‘n kop-aan-kop-botsing op die Carletonville-pad verhoed.  Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1

Polisieman kry hofdatum
‘n Polisieman wat na bewering op 11 Mei ‘n man met ‘n ysterstaaf aangerand en herhaaldelik geslaan het, verskyn volgende maand in die hof.    Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11

Rowers bind gesin op bed vas
Gewapende rowers het ‘n gesin van vier Woensdagoggend met hul eie skoenveters vasgebind terwyl hulle die huis plunder.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2

Kinders met mes gedreig, beroof
Twee boeties, onderskeidelik 13 en 11 jaar en ‘n vriend (13), het die afgelope Vrydag ‘n nare ondervinding gehad toe hulle deur drie booswigte met ‘n mes gedreig en beroof is.       Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30

Suspicion over Disaster Management move
Volunteers from the disaster management centre were notified on 13 July that they would have to vacate four of their offices within ten days.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4

Ongeluk op N12 eis lewens
Die N12 het nog vier lewens geëis nadat ‘n Toyota Corolla en Citroën C4 Vrydag kop-aan-kop gebots het.          Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5

Top education official suspended for corruption
History repeated itself on 16 July, when another senior official in the provincial head office of the education department was suspended for alleged corruption.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8

Airport’s future under discussion
Services offered: Newly upgraded airport, extended runway, 20-minute flight from Oliver Tambo Airport, Johannesburg. Quiet, congestion-free. Contact Tlokwe City Council for more information.        Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90

Grillerige verrassing in koeldrank
‘n Vrou (23) het Vrydag ‘n onaangename verrassing in ‘n koeldrank gekry wat sy by McDonalds gekoop het.           Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9

WP in Potch
Die oud-Luiperd, Walter Venter, draf Vrydagaand op Profert Olënpark vir die Platinum Luiperds teen die WP uit. Hy het in 2006 twee wedstryde vir die Noordwesters gespeel.               Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10