Potchefstroom Herald

Museum and library gives to the needy
Together We Can. Officials from the local museum and library recently proved that good, healthy competition is not only necessary, but it can also be fun and fruitful.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1

McDonalds vra om verskoning
Nadat ‘n vrou (23) op 16 Julie ‘n onaangename verrassing in ‘n koeldrank, wat sy by McDonald’s gekoop het, gekry het, het McDonald’s om verskoning gevra en ‘n verduideliking verskaf.    Lees meer..
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11

Jong man sterf koeëldood in sy huis
‘n Jongman van Boksburg wat slegs ‘n paar maande gelede Potchefstroom sy tuiste gemaak het, is Vrydagoggend in sy huis in Bailliepark vermoor.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2

Potchefstromers sit boewe agterna
Twee Potchefstromers het bygedra dat twee beweerde booswigte wat vermoedelik talle mense beroof het, in hegtenis geneem is.       Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30

Dangerous curve claims another life
A young man was killed and another critically injured when their vehicle ploughed into an embankment on the Parys Road in the early hours of Saturday morning.    Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4

Talle baat by Puk se liefdadigheid
Die NWU-Puk se liefdadigheidsorganisasie Puk:SJGD (Studente JOOL Gemeenskapsdiens) het Saterdag hul jaarlikse uitbetalingsfunksie gehou.          Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5

Witrand-pasiënt stig vermoedelik brand
‘n Brand het verlede Donderdag verwoes-ting gesaai toe ‘n onbewoonde gebou op Witrand-hospitaal se perseel in vlamme opgegaan het..   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8

Pukke’s proudest product
The hulking figure of Matthew Proudfoot, the Stormers’ and Western Province’s forwards coach, sits perched on his elbows. Every now and again he gives a sideways glance, but inconspicuous enough that, if you weren’t intently watching him, you wouldn’t notice.         Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90

Dis mos karakter
Om teen WP te speel is soos om familie wat jy een keer ’n jaar moet sien en dan net op ’n foto.            Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9

Volkies!
Hoër Volkskool Potchefstroom het Saterdagmiddag op hul tuisveld die kersie op die koek van ’n uitstekende seisoen gesit deur KHS 16-11 te klop om as die Beeld-trofee se Noordwes-wenners gekroon te word.                Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10