Potchefstroom Herald

Trok bars deur huis, tref kind
’n Vyftienjarige leerling van Volkies het Sondagaand wonderbaarlik die dood vrygespring toe ’n vragmotor deur sy kamer gebars het.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1
 
 Vyftien jaar tronkstaf na baba se dood
Die 27-jarige man wat verlede jaar vir die dood van ’n nege maande oue baba verantwoordelik was, is op 14 Junie aan strafbare manslag skuldig bevind.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2
 
Doctor in court for assault
A well known doctor appeared before Potchefstroom magistrate, Mr Peter Jikkels, on 21 June in a marathon hearing for alleged assault.  Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#3

 

 Sewe jaar vir bedrog
Mnr. Donovan Waterman (23) is onlangs aan bedrog ter waarde van sowat R47 000 in die Potchefstroomse landdroshof skuldig bevind.  Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4
 
7-jarige kry sig terug na ongeluk
 Gerhard van der Merwe wat wonderbaarlik sy sig teruggekry het nadat hy sowat drie weke gelede deur ’n taxi omgery is.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5

 

 Hondjie dood van hondepille
’n Geliefde foksterriërhondjie is onlangs in Potchefstroom dood aan, wat vermoedelik toegeskryf kan word, ’n goedkoop soort hondekos wat by verskeie kruidenierswinkels te koop is.  Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#6
 
Boere moet hulself beveilig
Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus het dié week in reaksie op uitsprake van die ANC jeugleier mnr. Julius Malema, tydens die jeugkongres van dié party, gesê boere moet hulself voorlopig in landelike beveiligingsstrukture organiseer.   Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#7

 

 Out of the frying pan…
Ms Maria Moagesi (66) struggles to manoeuvre her wheelchair over uneven terrain and muddy puddles to get to the only (leaking) tap in the settlement  Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8
 
Spiekeries!
Suid-Afrika se verdedigende Statebond- en Afrika-spiesgooikampioen van die NWU-Puk, Sunette Viljoen, het onlangs vir die wêreld atletiek-kampioenskappe, wat van 27 Augustus tot 4 September in Daegu, Suid-Korea aangebied word, gekwalifiseer deur binne drie weke in Italië, die Tjeggiese Republiek en die VSA deel te neem.     Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9
 Jacob wink vir Volkies
Ditsem, Volkies. En welgedaan en sommer als wat lof is.  Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10