ON AIR 2009

Neem deel aan die ON AIR 2009 kompetiesie en jou stem kan op OFM se luggolwe wees. OFM gaan van 17 tot 21 Augustus dwarsoor sentraal Suid-Afrika toer om oudisies te doen, so begin solank jou radiostem oefen. Om uit te vind wanneer ons waar gaan wees, gaan na OFM se webtuiste op www.ofm.co.za of gebruik jou selfoon, gaan na m.ofm.co.za en kliek op ON AIR 2009.  As ons hou waarvan ons hoor gedurende jou oudisie, kan jy ‘n kontrak wen om deel van die OFM span te wees. Sien jou by die ON AIR 2009 kompetisie, aangebied deur OFM – die klank van jou lewe.