POTCEFSTROOM HERALD

Spoedvraat tref verkeersbeampte
’n Spoedvraat se kierangs gaan behoorlik braai nadat hy Maandagoggend vir groot moles gesorg het toe hy ’n motorfietsryer doodgery het kort nadat hy ’n verkeersbeampte omgery en weggejaag het

Traffic officer’s vehicle abused by MMC
The newly appointed MMC for corporate services has allegedly violated Tlokwe policy by using a traffic officer to take him to Johannesburg in a patrol vehicle.

Vabond jaag in muur
“Ek het ’n harde slag gehoor en sommer geweet daar is skade. Dit is nou al die hoeveelste keer dat iemand teen ‘n hoë spoed in die vroeë oggendure hier verbyjaag, maar die keer het ’n persoon hom/haar misgis.”

Poultry farmers’ attorney not chicken about trail
A well known father and son team in poultry circles appeared briefly in the regional court on 25 July on numerous counts of animal cruelty and violating the national environmental management act (Nema).

Chubby chick case continues
Three managers of Chubby Chick will surely face a roasting in Potchefstroom magistrates’ court on 22 August after allegedly assaulting a worker who arrived late for work.

Municipal workers down tools
It is that time of the year again, the Samwu (SA Municipal Workers Union) will strike from Monday until their demands for an eighteen percent or R2 000 salary increase are met.

Is MM under pressure?
Tlokwe City Council and its employees are watching the municipal manager’s actions with a hawk’s eye.

Dying for a heart and lung transplant
“I want to donate my corneas because I know what it’s like to wait.”

Tafelaaars maak kinders se wense waar
“Kyk, ek het ‘n nuwe handdoek – dit voel nes Kersfees.” Die ogies glinster agter die dikraam brilletjie en die gesiggie is die ene opgewondenheid.

Luiperds breek Curriebeker-wendroogte
Benewens vir promosie/relegasie-wedstryde, is dit die Luiperds se eerste Curriebeker-oorwinning sedert 28 Augustus 2009 toe Boland 50-16 afgeransel is.