POTCHEFSTROOM HERALD

BRANDWEER VUL JOU SWEMBAD IN ’N JAPTRAP
Dis ’n voorreg en nie ’n reg nie.
‘n Inwoner van Jasmynstraat het verlede Dinsdag eers gedink haar bure se huis brand af toe ’n brandweerwa met sy dakligte aan by dié huis staan.