GRIMBEEKHUIS – HUISKONSERTE & MARK

KONSERT, KONINGSKOS, KUNS & KUIER
ELKE SATERDAGAAND 7:30PM

5 SEPT: !SHANE SINDROOM!  12 SEPT: STEFFIE & WERNER
18 SEPT: ROB RODEL  26 SEPT: ANDRE G NEL

R120PP ETE INGESLUIT, BESPREKINGS NOODSAAKLIK

FYNPROEWERSMARK
VERSKUIF NA SAT 12 SEPT 10AM – 3PM

BESPREKINGS, NAVRAE OF VOORNEMENDE UITSTALLERS KONTAK
JOHANN @ 0761 861 911  WWW.GRIMBEEKHUIS.CO.ZA

Beeld

Wen R200 000 en ‘n fenominale gesinsfantasie-vakansie! Kry Beeld elke dag vanaf 26 Augustus tot 23 September

N12 gebedsgroep weer byeen

Die N12 gebedsgroep kom weer op sondag 6 September 2009 by N12 Motors byeen. Doe groep is interkerklik en bid spesifiek vir die verkeer op die N12 roete tussen Johannesburg en Potchefstroom.

Public Meeting

On 17 September the Community Policing Forum
(CPF) will be holding a public meeting at the
old city hall, starting at 17:30.
During the meeting reports will be given by the
CPF chairperson, the SAPS station commissioner, local
drug action committee and justice department.
There will also be time for questions from the public.
For more information contact Mr Vincent Clarke, CPF
chairperson at 082 293 3701 or Mr John McDonald, CPF
secretary at 018 856 7248.

Aardklop

Aardklop Stalletjies en Gallerye beskikbaar. Reg teen Aardklop Park. 22 Esselenstraat, Bult. Skakel Danny 083 267 1815

Entertainment Centre

NOW OPEN!!!

All are welcome! Pool Tables, Video Games, Juke Box, Air Hockey etc. Come and visit us at WEST RAND POOL & GAMES. 47 Station Street, Carletonville

Bruidskou

U word harlik uitgenooi na
Kiepersol Wedding Village
se jaarlikse

BRUIDSKOU

op

12 & 13 September 2009
Tye

Saterdag 11:00 tot 18:00
Sondag 11:00 tot 17:00

Met ‘n verskeidenheid van tafeltemas,
kleur en blomme

Bekendstelling van die nuwe
Spyskaart
Middagete 12:30 tot 14:00
RSVP 7 September

Potch goes green

Tlokwe City Council will be hosting a national event at the end of Arbor Week. Scheduled for 7 September at the Sarafina community hall, the high profile event will feature addresses by the national minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Ms Tina Joemaat Pettersen and the Premier of North West, Ms Maureen Modiselle. The minister will officially present the Arbor City award to Tlokwe City Council on this occasion, in recognition of greening work in disadvantaged areas. National Arbor Week is a time when South Africans of all ages celebrate the beauty and importance of trees and vegetation. The theme for this year’s arbor week is ‘plant trees, save our planet’. About one hundred trees were planted along the Mogolodi Street in Sarafina and another hundred fruit and ornamental trees were handed to plant in their yards.

Agri-Noordwes hou Gholfdag

Agri-Noordwes hou hul jaarlikse gholfdag 12 September by Leopard Park. Alle belangstellendes kan Eric van Wyk by 082 389 9422 of Leon Bevan by 018 386 9422 skakel. Die Noordwes-hoervoorgee-kampioenskap is 25 Oktober.

Potch Herald

Top 10

Boom in Park val op werker
‘n Man is ernstig beseer nadat ‘n boom op hom
In die Trimpark geval het. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#1

Aardklop word toegekamp
Te midde van verwagte ontsteltenis gaan die Aardklop-
Feesterrein vanjaar toegespan word en toegangsfooie
Gevra word. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#11

Vier van Volkies in ongeluk
Vier leerlinge van Hoer Volkskool was Maandagoggend
Om 06:00 in ‘n ernstige motorongeluk betrokke. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#2

Ma wurg haar baba
‘n Vrou, wat pas geboorte geskenk het, het probeer om
Haar baba te verwurg… Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#30

Filling a 150-litre geyser with his blood
A well-known plumber in town has already donated
139 litres of blood and is looking forward to giving another
Eleven. Read more…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#4

Rubbish!
“My mother is 83 and she is bedridden. There is no way that
She will be able to escape in an emergency.” Read more…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#5

Be proud of the tradition
The jacket now hanging over the headmaster’s chair at
Boys High belongs to the former principal of Carleton Jones
High. Read more…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#8

Blaser se hart klop hokkie
“Dit voel heeltyd of die son hier sit,” vertel Annelize Hatting
Terwyl sy haar hand teen haar gesig druk. Die son sal Ghana sin
Wees en Annelize sal Gimmies se o.16-hokkie-afrigter
En Suid-Afrika se nuwe Internasionale hokkie-skeidsregter wees.
Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#90

Chaka: Ons moet eerste wedstryd wen
“Ek dink ons kanse lyk goed, ons moes die eerste wedstryd teen
Hulle gewen het aangesien ons vyf driee teen twee gedruk het, maar
Omdat daar geen televisieskeidsregter by die wedstryd betrokke was nie,
Was twee van die driee nie toegestaan nie. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#9

‘n MOET wen!
Waar Oom Totius niks vermoedend staan, onbewus van die Boland
Kavaliers se Curriebeker wedstryd vrydagaand teen die Luiperds op
Profert Olenpark, moet sy gedig: Vergewe en Vergeet, dalk net weer
Vlugtig onder oe gekry word. Lees meer…
http://www.potchefstroomherald.co.za/top10.htm#10