North West Province International Airshow
Potchefstroom 3rd October 2009
NWP International Airshow Info:
Contact Ms Kraai, Airshow Committee Co-ordinator
E-mail kraaik@nwpg.gov.za, Tel: 018 385 1036; Fax: 018 385 1037
Skool vir Kommunikasiestudies
U word uitgenooi na ‘n uitstalling van visuele werk vanuit die Skool vir Kommunikasiestudies deur studente en dosente as deel van die skool se 50-jaarfeesvieringe
18 – 28 Augustus 2009
Daagliks 10:00 – 16:00
Universiteitsgalery
Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit
Toegang gratis
ON AIR 2009
Neem deel aan die ON AIR 2009 kompetiesie en jou stem kan op OFM se luggolwe wees. OFM gaan van 17 tot 21 Augustus dwarsoor sentraal Suid-Afrika toer om oudisies te doen, so begin solank jou radiostem oefen. Om uit te vind wanneer ons waar gaan wees, gaan na OFM se webtuiste op www.ofm.co.za of gebruik jou selfoon, gaan na m.ofm.co.za en kliek op ON AIR 2009. As ons hou waarvan ons hoor gedurende jou oudisie, kan jy ‘n kontrak wen om deel van die OFM span te wees. Sien jou by die ON AIR 2009 kompetisie, aangebied deur OFM – die klank van jou lewe.
Lentefees
Trimpark Potchefstroom
27 – 29 Augustus 2009
TUINBOUSKOU
Uitstallers:
*Smart Stone *Chalet Kwekery
*Easy Green Houses * Eco-circles
*Efekto * JPL Chemicals
*Plastic planks & Poles *Signature Plants
*Talisman *Weed and Invader Plants
*Wireless Alert *Wrigley Worm Farms
*Tamboekie *Nola *Koi Fish
*Pro-Pets *Radical Mobility
*American Shutters *Zambezi Day Lillies
* Antiques
Stalletjie Besprekings:
Jannet 076 373 9055
of 018 290 5539
Wheels at the Vaal
Date: 5 – 6 September
Venue: North West University Campus, Vanderbijlpark
Time: 08:00 – 17:00
Entry Fee: R20.00 per Adult – R10.00 per Child
Casper Vermaak
Broedersancestors is Casper de Vries se splinternuwe vertoning vir 2009 wat landswyd toer.
Dit belowe om ‘n nuwe kant va Casper te openbaar. Potchefstroom kry die geleentheid om hom 19 Augustus in die Sanlamouditorium in Potchefstroom te sien.
Broedersancestors is ‘n nuwe vertoning oor verre verledes, vreemde voorvaders en vrot appels. Casper en sy karakters gaan krap waar dit nie jeuk nie – hulle verre verlede en hulle voorvaders se geskiedenis. Met Casper, Oom Kallie, Hanno, Blertsie en die hele gespuis op een verhoog, kan gehore en gesoute Casparians gerus kom kyk na hoe ver die appel werklik van die boom val…
Vroueleeskring vergader
Die Afrikaanse Vroueleeskring van Potchefstroom vergader Maandag, 17 Augustus 2009 om 19:00 in die Ouditorium van die Stadsbiblioteek in Potchefstroom. Dr. Susan Cameron sal die briewe van Audrey Blignaut soos vervat in die boek, ‘n Blywende vreugde, bespreek. Almal is welkom. Vir meer inligting skakel Liana Horn by 018 294 5209.
Pragmusiek by Dienssentrum
Studente van die Konservatorium besoek die Dienssentrum vir Bejaardes op Dinsdag, 18 Augustus. Belangstellendes word genooi om die geesvervulde oggend saam met vriende te geniet.
Sekretaresse-Dag
Nasionale sekretaresse-dag word hierdie jaar op 2 September gevier. werkgewers word aangemoedig om deel te neem deur sy/haar sekretaresse op die bogenoemde dag vir sowat drie ure af te staan. Die geleentheid vind van 10:00 tot 13:00 by die Feather Hill Spa in Potchefstroom plaas. Dit kos R160.00 per persoon (ete en ‘n geskenk ingesluit). Die gasspreker is Janie du Plessis. Vir plekbespreking of meer inligting, skakel Martie, Isabel of Roelien by (018) 297 7347.
ARTS & CRAFTS FAIR
Artema Arts Admin Group (NWU) in co-operation with
Potch Museum; Dept Sports, Arts & Culture, NW (service point potch) PRESENTS
ARTS & CRAFTS FAIR
Saturday 1 August, 9am – 3pm
Traditional food & dances
Taste the traditional food of the Setswana, Zulu, Indian and Afrikaans speaking people
Enquiries:
Romeo: 018 299 2852 / 44
Venessa: 018 299 5036
Potchefstroom pres Pretorius Museum